Wednesday, June 9, 2010

4 maande

Vandag is 4 maande vandat ek Zac verloor het ek mis hom elke dag so baie. Ek is besig met n FET cycle kan nie wag vir my dag 10 scan volgende week donderdag en dan terugplasing die week daarnaa. N fet cycle het eintlik so min hoop maar daar is hoop so ek bly droom