Wednesday, June 9, 2010

4 maande

Vandag is 4 maande vandat ek Zac verloor het ek mis hom elke dag so baie. Ek is besig met n FET cycle kan nie wag vir my dag 10 scan volgende week donderdag en dan terugplasing die week daarnaa. N fet cycle het eintlik so min hoop maar daar is hoop so ek bly droom

1 comment:

  1. Hi. Ek is abie jammer om te lees dat jy so hartseer voel. ek bid dat God jou in sy arms sal toevou en jou seer sal verlig. Baie sterkte met die FET. Laat weet asb hoe die siklus vorder. Dink baie aan jou. Liefde, Mandy.

    ReplyDelete